Spring na inhoud

Bybelleringe

Die Bybel bevat die allerbeste raad oor die lewe se moeilikste vrae. Die waarde daarvan is deur die eeue heen bewys. In hierdie deel sal jy uitvind presies hoe prakties die Bybel werklik is. — 2 Timoteus 3:16, 17.

 

Nou beskikbaar

ANTWOORDE OP BYBELVRAE

Bewys Messiaanse profesieë dat Jesus die Messias was?

Kan daar meer as een Messias wees?

ANTWOORDE OP BYBELVRAE

Bewys Messiaanse profesieë dat Jesus die Messias was?

Kan daar meer as een Messias wees?

Studeer die Bybel saam met Jehovah se Getuies

Probeer ons Bybelstudieprogram

Studeer die Bybel gratis met ’n persoonlike onderrigter.

Vra om besoek te word

Bespreek ’n Bybelvraag of vind meer uit oor Jehovah se Getuies.

Bybelstudiehulpe

Kies Bybelstudiehulpe wat die leerproses bevredigend en aanmoedigend maak.

Hoe kan die Bybel jou help?

Vrede en geluk

Die Bybel het al baie mense gehelp om met alledaagse probleme saam te lewe, om fisiese en emosionele stres te verminder en om betekenis en ’n doel in die lewe te vind.

Geloof in God

Geloof kan jou nou standvastig maak en jou ’n vaste hoop vir die toekoms gee.

Die huwelik en die gesin

Daar is baie uitdagings vir getroude paartjies en gesinne. Die praktiese raad in die Bybel kan gesinne help en sterker maak.

Hulp vir tieners en jongmense

Vind uit hoe die Bybel kan help met omstandighede en uitdagings wat tieners en jongmense dikwels het.

Video’s en aktiwiteite vir kinders

Julle sal dit geniet om hierdie Bybelgebaseerde video’s en aktiwiteite te gebruik om julle kinders geestelike lesse te leer.

Wat sê die Bybel?

Antwoorde op Bybelvrae

Vind uit wat die Bybel se antwoorde is op vrae oor God, Jesus, die gesin, lyding en ander onderwerpe.

Verduidelikings van Bybelverse

Vind uit wat die regte betekenis van gewilde Bybelverse en -frases is.

Die geskiedenis en die Bybel

Vind meer uit oor hoe die Bybel tot in ons dag behoue gebly het. En kyk watter bewyse ons het dat die Bybel geskiedkundig akkuraat en betroubaar is.

Die wetenskap en die Bybel

Stem die Bybel en die wetenskap ooreen? Wanneer jy dit wat die Bybel sê vergelyk met dit wat wetenskaplikes sê, sal jy dalk verbaas wees.