Spring na inhoud

Bybelstudiehulpe

Ons biblioteek met gratis Bybelstudiehulpe en verwysings kan jou help om jou persoonlike studie van die Bybel en om jou begrip van God se Woord te verbeter. Gebruik ons gratis aanlyn Bybel, wat baie hulpmiddele insluit om dieper te studeer. Verbeter jou studie deur middel van Bybelvideo’s, ’n ensiklopedie oor die Bybel, ’n Bybelatlas, ’n Woordelys en ander gratis hulpmiddele.

Lees die Bybel aanlyn

Ondersoek die kenmerke van die Nuwe Wêreld-vertaling, ‘n Bybel wat akkuraat is en maklik is om te lees.

Video's vir Bybelstudie

Inleidings tot Bybelboeke

Basiese feite en die agtergrond van elke boek van die Bybel.

Belangrike Bybelleringe

Hierdie kort video-lesse gee die antwoord op belangrike Bybelvrae, soos: Hoekom het God die aarde geskep? Wat is die toestand van die dooies? Hoekom laat God toe dat mense swaarkry?

Bybelstudiehulpe en -verwysings

’n Ensiklopedie oor die Bybel

Insight on the Scriptures in Engels bevat duisende breedvoerige inskrywings. Dit handel oor mense, plekke, plante, diere, belangrike gebeure en simboliese uitdrukkings in die Bybel. Die weergawe van hierdie ensiklopedie wat jy kan aflaai, sluit kaarte, foto’s en illustrasies in, sowel as ’n indeks van onderwerpe en skrifture.

Opsomming van die Bybel

Die brosjure Die Bybel—Wat is die boodskap daarin? bevat ’n opsomming van die hele Bybel en beklemtoon die hooftema van die Bybel.

Bybelatlas

‘Sien die goeie land’ is vol kaarte en tabelle van verskillende gebiede in Bybeltye, veral die Beloofde Land gedurende verskillende tydperke.

Bybelvers vir die dag

Ondersoek die Skrif elke dag, of ’n teks vir die dag, gee jou ’n Bybelvers vir elke dag met ’n kort verduideliking oor daardie vers.

Planne vir Bybellees

Of jy nou soek vir ’n Bybelleesplan vir elke dag, vir ’n jaar of een vir beginners, hierdie skedule kan jou help.

Hoe om tekste in jou Bybel te kry

Hier is ’n lys van die 66 Bybelboeke soos dit in baie Bybelvertalings verskyn. Die boeknaam word gevolg deur hoofstuk en dan vers.

Antwoorde op Bybelvrae

Vind uit wat die Bybel se antwoorde is op vrae oor God, Jesus, die gesin, lyding en ander onderwerpe.

Verduidelikings van Bybelverse

Vind uit wat die regte betekenis van gewilde Bybelverse en -frases is.

Aanlyn biblioteek (maak nuwe venster oop)

Ondersoek Bybelonderwerpe aanlyn met behulp van publikasies van Jehovah se Getuies.

Studeer die Bybel saam met 'n persoonlike onderrigter

Wat behels ’n Bybelstudie wat Jehovah se Getuies aanbied?

Jy kan enige Bybelvertaling gebruik wanneer jy die Bybel gratis met Jehovah se Getuies studeer. Jy kan gerus jou hele gesin, ander familielede of enige vriende nooi om by jou Bybelstudie in te sit.

Vra om besoek te word

Bespreek ’n Bybelvraag of vind meer uit oor Jehovah se Getuies.