Keer terug na Jehovah

Jehovah soek na sy verlore skape, en hy nooi jou om na hom terug te keer.

’n Brief van die Bestuursliggaam

Hierdie brief van die Bestuursliggaam is ’n hartlike uitnodiging aan God se knegte wat van die kudde weggedwaal het.

DEEL 1

“Die een wat verlore is, sal ek soek”

Beskou God ’n verlore skaap as ’n verlore saak?

DEEL 2

Sorge—“In elke opsig onder groot druk”

Voel jy gefrustreerd omdat jy nie vir Jehovah kan doen wat jy voorheen gedoen het nie? Hier is ’n eenvoudige wenk wat jou kan help om krag van hom te ontvang.

DEEL 3

Seergemaakte gevoelens—Wanneer ons “rede tot klagte” het

Drie Bybelbeginsels kan jou help wanneer jy voel dat ’n medegelowige jou ’n onreg aangedoen het.

DEEL 4

Skuldgevoelens—“Reinig my van my sonde”

Hoe kan jy die verligting ervaar wat ’n skoon gewete jou sal gee?

DEEL 5

Keer terug na “die herder en opsiener van julle siele”

Waar begin ek as ek na Jehovah wil terugkeer? Hoe sal die gemeente reageer?

Slot

Dink jy ooit terug aan die aangename tye wat jy saam met Jehovah se knegte geniet het?