Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

LIED 30

My Vader, my God en Vriend

My Vader, my God en Vriend

(Hebreërs 6:10)

  1. 1. Nou is die lewe soms swaar.

    Nou is die lewe soms vol verdriet.

    Maar elke dag sal ek sê:

    “Ek lewe nie verniet.”

    (REFREIN)

    God is nie onregverdig,

    want hy vergeet nie my liefde trou.

    My God is altyd naby,

    en sy arms sal my omvou.

    Ja, hy sal my beskerm,

    in sy groot liefde, so onverdiend.

    Ja, Jehovah is my Vader,

    my God en Vriend.

  2. 2. Nou is die ouderdom hier;

    gou het die dae van my jeug verloop.

    Maar met my oë van geloof

    sien ek ’n blye hoop.

    (REFREIN)

    God is nie onregverdig,

    want hy vergeet nie my liefde trou.

    My God is altyd naby,

    en sy arms sal my omvou.

    Ja, hy sal my beskerm,

    in sy groot liefde, so onverdiend.

    Ja, Jehovah is my Vader,

    my God en Vriend.

(Sien ook Ps. 71:17, 18.)