Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Kom vinnig by ons aanlyn inligting uit!

Kom vinnig by ons aanlyn inligting uit!

Vanaf hierdie nommer sal die Ontwaak! QR-kodes (quick response codes) bevat. Wat is dit? Spesiale matrikskodes wat jou maklike toegang tot ons webwerf sal gee. Jy het net ’n slimfoon nodig of ’n tablet wat ’n kamera en toegang tot die Internet het.

  1.   Laai toepassingsagteware (app) af wat QR-kodes kan lees.

  2.   Maak die toepassingsagteware oop.

  3.   Skandeer die QR-kode.

Jy sal reguit na ons webwerf geneem word!