ONTWAAK! April 2014 | Waarom voortgaan?—Drie redes om te bly lewe

Het jy of iemand wat jy ken, al daaraan gedink om selfmoord te pleeg? As ’n mens ’n rede vind om te lewe, kan dit ’n groot verskil maak.

Ons beskou die wêreld

Onderwerpe sluit in: ’n stad wat al sy verkeersligte gesinchroniseer het, ’n gesondheidsgevaar wat ondervoeding oortref en ’n vryvlieënde voël van oor die 60 wat ’n kuiken uitgebroei het.

HULP VIR DIE GESIN

Hoe om teregwysing te aanvaar

Hoe kan raad en kritiek wat seermaak, jou in werklikheid help?

VOORBLADONDERWERP

Waarom voortgaan?

Wat kan veroorsaak dat iemand die dood as ’n vriend beskou?

VOORBLADONDERWERP

Omdat dinge verander

Selfs as jou situasie nie kan verander nie, is daar iets wat jy wel kan verander.

VOORBLADONDERWERP

Omdat daar hulp is

Kyk wat jou kan help om voort te gaan met die lewe.

VOORBLADONDERWERP

Omdat daar hoop is

Soos ’n lig op die horison, kan hoop jou help om verder as die duisternis te sien.

ONDERHOUD

‘Ek is oortuig dat ’n Skepper bestaan’

Frédéric Dumoulin het ’n afkeer van godsdiens gekry en het dus ’n ateïs geword. Hoe het sy studie van die Bybel sowel as van die ontwerp van lewende dinge hom oortuig dat daar ’n Skepper is?

LANDE EN VOLKE

’n Besoek aan Kambodja

Waarom spreek mense mekaar aan as broer, suster, tannie, oom, ouma of oupa, al het hulle mekaar nog nooit tevore ontmoet nie?

DIE BYBEL SE BESKOUING

Rassisme

Is alle rasse gelyk? Sal rassisme ooit tot ’n einde kom?

IS DIT ONTWERP?

Die vlinder se vlerke

Die oppervlak van die bloumorfovlinder se vlerke lyk dalk glad, maar dit het kenmerke wat net met ’n mikroskoop gesien kan word. Wat is die doel daarvan?

Nog aanlyn materiaal

Wat moet ek omtrent sexting weet?

Word druk op jou geplaas om seksboodskappe te stuur? Wat is die gevolg van sexting? Is dit net onskadelike flankeerdery?

Sê nou ek word afgeknou?

Baie wat afgeknou word, voel magteloos. Hierdie artikel verduidelik wat gedoen kan word om die situasie te verbeter.

Wat is ’n ware vriend?

Dit is maklik om valse vriende te kry, maar hoe kan jy ’n ware vriend vind?

Josef red lewens

Bespreek Genesis hoofstukke 41-50 saam as ’n gesin deur hierdie versameling van Bybelstudie-aktiwiteite te gebruik.