Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

ONTWAAK! Nr. 1 2017 | Depressie onder tieners—Waarom? Wat kan help?

Volgens verslae word al hoe meer jongmense met depressie gediagnoseer.

Wat kan gedoen word om hierdie jongmense te help?

Hierdie “Ontwaak!” bespreek ’n paar voorstelle aan tieners met depressie. Dit bespreek ook hoe ouers hulle kind kan vertroos en ondersteun.

 

VOORBLADONDERWERP

Depressie onder tieners—Waarom? Wat kan help?

Vind uit wat die tekens, simptome en moontlike oorsake is. Leer hoe ouers en ander kan help.

Glimlag—Dit sal almal se dag ophelder

’n Opregte glimlag is aansteeklik en laat jou goed voel.

DIE BYBEL SE BESKOUING

Aborsie

Elke jaar word meer as 50 miljoen aborsies opsetlik uitgevoer. Is dit net ’n persoonlike besluit?

“Ons is diep geraak om sulke liefde te sien”

Op Saterdag 25 April 2015 is Nepal deur ’n dodelike aardbewing geskud. Jehovah se Getuies was gou om te toon dat ware Christene mense help en liefhet.

HULP VIR DIE GESIN

Toon waardering

Wanneer ’n man en vrou hard probeer om mekaar se goeie eienskappe raak te sien en waardering daarvoor te toon, word hulle verhouding gewoonlik sterker. Wat kan jou help om groter waardering te toon?

IS DIT ONTWERP?

Die hitteskerm van die silwermier

Hierdie insek kan onder geweldige hoë temperature lewe. Hoe is dit moontlik?

Nog aanlyn materiaal

Wat kan ek omtrent angstigheid doen?

Ses wenke wat jou kan help sodat angstigheid jou kan bevoordeel in plaas van benadeel.

Help Jehovah se Getuies met noodleniging?

Vind uit hoe ons praktiese noodleniging aan medegelowiges sowel as ander verleen.