Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

ONTWAAK! Nr. 3 2018 | Hulp vir dié wat treur

Wat kan ons help wanneer ’n vriend of familielid sterf?

Hierdie artikels bespreek wat jy kan verwag wanneer dit gebeur en watter praktiese dinge jy kan doen om die pyn en hartseer te verwerk.

 

Wanneer ’n geliefde sterf

Min dinge veroorsaak soveel stres of hartseer soos die dood van ’n geliefde. Kyk wat navorsers en dié wat geliefdes verloor het, hieroor sê.

Wat om te verwag

Wat is party van die gevoelens en uitdagings wat mense ervaar nadat hulle ’n geliefde aan die dood verloor het?

Hoe om die hartseer te hanteer — Wat jy vandag kan doen

Baie is al gehelp om die pyn en hartseer te hanteer deur ’n paar basiese stappe te volg.

Die beste hulp vir dié wat treur

Die Bybel gee ons die beste hulp vir dié wat treur.

In hierdie tydskrif: Hulp vir dié wat treur

Hierdie Ontwaak! kan jou vertroos en gee praktiese raad vir dié wat treur.