DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Oktober 2015

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 30 November tot 27 Desember 2015.

Sien jy God se hand in jou lewe?

Waarna verwys die Bybel wanneer dit van God se “hand” praat?

“Gee ons meer geloof”

Het ons net wilskrag nodig as ons ons geloof wil opbou?

Dien Jehovah sonder om afgelei te word

Meer as 60 jaar gelede het Die Wagtoring ’n voorspelling gemaak wat verbasend akkuraat was.

Hou aan om oor geestelike dinge te peins

Kan jy geestelik gevoed word as jou Bybel van jou weggeneem word?

“Hou sulke manne in eer”

Wie is die helpers van die komitees van die Bestuursliggaam? Wat doen hulle?

LEWENSVERHAAL

Dit was vir my goed om nader aan God te kom

Toe Sarah Maiga nege jaar oud was, het sy fisies ophou groei, maar nie geestelik nie.

“Iemand wat onervare is, glo elke woord”

Hoe kan ons valse stories, hedendaagse mites, swendelary en ander verkeerde inligting wat ons dalk ontvang, identifiseer?