DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Julie 2016

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 29 Augustus tot 25 September 2016.

Hulle het hulle gewillig aangebied​​—⁠In Ghana

Diegene wat besluit het om te gaan dien waar meer Koninkryksverkondigers nodig is, het baie uitdagings, maar ook baie seëninge.

Soek die Koninkryk, nie dinge nie

Jesus verduidelik waarom ons ons begeerte na materiële dinge moet beheers.

Waarom moet ons ‘aanhou waak’?

Daar is drie dinge wat kan veroorsaak dat ons nie waaksaam bly nie.

“Moenie bang wees nie. Ek sal jou help”

Jehovah was ’n goeie vriend in tye van angs en benoudheid.

Dankbaar vir God se onverdiende goedhartigheid

Wat is die grootste bewys van God se onverdiende goedhartigheid teenoor die mensdom?

Verkondig die goeie nuus van onverdiende goedhartigheid

Hoe is die ‘goeie nuus van die Koninkryk’ ’n bewys van God se onverdiende goedhartigheid?

Vrae van lesers

Esegiël hoofstuk 37 beskryf twee stokke wat een stok word. Wat beteken dit?