DIE WAGTORING Nr. 2 2016 | Waarom het Jesus gely en gesterf?

Hoe word jy geraak deur die teregstelling van een man wat sowat 2 000 jaar gelede gelewe het?

VOORBLADONDERWERP

Het dit werklik gebeur?

Waarom kan ons glo dat die Evangelieverslae oor Jesus waar is?

VOORBLADONDERWERP

Waarom het Jesus gely en gesterf?

Hoe kan sy dood jou tot voordeel strek?

Moet Christene by heiligdomme aanbid?

Baie van die wêreld se vernaamste godsdienste het heiligdomme. Is dit beter om daar te aanbid?

Slaan ag op vroegtydige waarskuwings​—⁠Dit kan jou lewe red!

Bybelprofesieë voorsien duidelike tekens van ’n naderende ramp. Sal jy daarop ag slaan?

Wie het die Bybel verdeel in hoofstukke en verse?

Waarom het mense hierdie stelsel begin gebruik?

Wat sê die Bybel?

Kan die Duiwel mense beheer?

Nog aanlyn materiaal

Het Jesus aan ’n kruis gesterf?

Baie beskou die kruis as ’n simbool van die Christelike godsdiens. Moet ons dit in aanbidding gebruik?