DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Februarie 2023

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 3-30 April 2023.

LEWENSVERHAAL

Ek het gesien hoe getroues floreer

Lewensverhaal: Robert Landis.

Hulle het liefde in aksie gesien

Drie blinde jongmense, wat nie braille kan lees nie, maak geestelike vordering met die liefdevolle ondersteuning van die gemeente.