DIE WAGTORING Junie 2015 | Het die wetenskap die Bybel vervang?

Weerspreek dit mekaar of vul dit mekaar aan?

VOORBLADONDERWERP

Hoe die wetenskap jou lewe raak

Wat is die “wetenskaplike argumente teen die bestaan van God”?

VOORBLADONDERWERP

Die wetenskap is beperk

’n Wetenskaplike fout wat lank gelede gemaak is, het Carl Sagan laat skryf: “Iemand [kan] heeltemal verkeerd . . . wees, al is hy baie intelligent.”

Hoe om met waardigheid oud te word

Ses wenke uit die Bybel kan jou help om by nuwe omstandighede aan te pas.

LEWENSVERHAAL

’n Erfenis wat oor sewe geslagte strek

Kevin Williams vertel die interessante verhaal van sy familie se ywer in hulle diens aan die ware God, Jehovah.

Wie is die antichris?

Kom hy in die toekoms of het hy nog al die tyd bestaan?

Antwoorde op Bybelvrae

Hoe kan jy verantwoordelike kinders grootmaak?

Nog aanlyn materiaal

Is die Bybel ’n boek met menslike wysheid?

Let op wat die Bybel oor homself sê.