Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Esra lees die Wet vir die volk en loof Jehovah

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Die vreugde van Jehovah is julle vesting”

“Die vreugde van Jehovah is julle vesting”

Die volk het bymekaargekom om te luister hoe Esra uit die Wet voorlees (Ne 8:1, 2; w13 10/15 21 ¶2; sien voorblad)

Dit was ’n vreugdevolle tyd in die aanbidding van Jehovah en nie ’n tyd om hartseer te wees oor vorige sondes nie (Ne 8:9, 11, 12)

Die vreugde van Jehovah is ’n vesting vir sy knegte (Ne 8:10; w07 7/15 22 ¶9-10)

VRA JOU AF: ‘Ten spyte van uitdagings, watter spesifieke redes het ek om vreugdevol te wees?’