Spring na inhoud

BYBELKARAKTERKAARTE

Farao (1513 VHJ)

Laai hierdie Bybelkarakterkaart af, en leer oor die Egiptiese Farao wat hardkoppig geweier het om na Jehovah te luister. Druk, knip uit, vou in die helfte en bêre.