Spring na inhoud

Hoekom moet ons aan God gehoorsaam wees as ons hom nie kan sien nie?

Hoekom moet ons aan God gehoorsaam wees as ons hom nie kan sien nie?

Ons gunsteling dinge wat Jehovah ons gee, herinner ons dat hy ons sien en dat hy omgee oor wat ons doen.

Ouers, lees en bespreek 1 Johannes 3:22 met julle kinders.

Laai die aktiwiteit af en druk dit uit.

Die mooi dinge wat Jehovah vir ons gegee het, herinner ons dat hy ons sien en dat hy omgee oor wat ons doen. Nadat julle die video gekyk het, bespreek die vrae en lees die vers op bladsy 1. Help dan julle kinders om hulle gunsteling dinge op bladsy 2 in te vul.

Jy sal dalk ook hiervan hou

REEKS VAN ARTIKELS

Leer by Jehovah se vriende – Aktiwiteite

Gebruik hierdie aktiwiteite om tonele uit die Leer by Jehovah se vriende-reeks uit te beeld, en bespreek belangrike lesse uit die storie met julle kinders.

BYBELLERINGE

Video’s en aktiwiteite vir kinders

Julle sal dit geniet om hierdie Bybelgebaseerde video’s en aktiwiteite te gebruik om julle kinders geestelike lesse te leer.