Spring na inhoud

Geestelikheid

Om volgens Bybelstandaarde te lewe is dalk nie maklik nie, maar dit lei uiteindelik tot die beste manier van lewe. Vind uit hoe.

Geloof in God

Jongmense praat oor geloof in God

In hierdie video van drie minute verduidelik tieners hoekom hulle oortuig is dat daar ’n Skepper is.

Is dit logies om in God te glo?

Luister na twee jongmense wat antwoorde op hulle vrae gesoek het en hulle geloof versterk het.

Skepping of evolusie?—Deel 1: Waarom moet ek aan God glo?

Sal jy graag meer selfvertroue wil hê wanneer jy verduidelik waarom jy aan God glo? Kry wenke oor hoe om te antwoord wanneer iemand jou vra wat jy glo.

Skepping of evolusie?—Deel 2: Waarom moet ek evolusie bevraagteken?

Twee fundamentele feite toon waarom jy dit moet doen.

Skepping of evolusie?​—Deel 3: Waarom moet ek aan die skepping glo?

Moet jy teen die wetenskap gekant wees om aan die skepping te glo?

Skepping of evolusie?—Deel 4: Hoe kan ek my geloof in die skepping verduidelik?

Jy hoef nie in die wetenskap uit te blink om te verduidelik waarom jy dink dat die skepping ’n redelike verklaring vir die natuurlike wêreld is nie. Gebruik die eenvoudige logika wat in die Bybel gevind word.

Waarom glo ek aan God?

Wees voorbereid om jou oortuigings met respek te verduidelik, sonder om geïntimideerd of skaam te voel.

Hoe om nader aan God te kom

Hoekom moet ek bid?

Is gebed net iets om jou beter te laat voel, of is daar meer by betrokke?

Hoe om jou gebede te verbeter

Hierdie werkblad sal jou help om die inhoud en kwaliteit van jou kommunikasie met God te ondersoek.

Hoekom vergaderinge by die Koninkryksaal bywoon?

Twee keer ’n week hou Jehovah se Getuies vergaderinge by hulle plek van aanbidding, wat Koninkryksale genoem word. Wat gebeur daar, en watter voordele hou dit vir jou in?

Hoe kan ek ophou met ’n dubbele lewe?

Vier stappe wat jou kan help om met ’n dubbele lewe op te hou.

Leer by Bybelkarakters

Waardeer heilige dinge!

Op watter spesifieke maniere kan jy toon dat jy heilige dinge waardeer?

Reageer nederig op teregwysing

Wat kan jy leer uit die manier waarop Natan Dawid tereggewys het?

Verdedig ware aanbidding!

In watter aspekte van die lewe kan jy meer moed aan die dag lê wanneer dit by aanbidding kom?

God genees Hiskia

Lees die Bybelverslag om te sien hoe jy die gehalte van jou gebede kan verbeter.

Uit ’n vuuroond gered!

Vind uit hoe belangrik dit is om vas te staan vir wat jy glo.

God verhoor Nehemia se gebed

Leer van Nehemia en vind uit hoe hy gehelp is om teenstand die hoof te bied.

Sal jy barmhartig wees?

Delf dieper in die gelykenis van die barmhartige Samaritaan, en kyk watter lesse jy kan leer.

Lees en studeer die Bybel

Jongmense praat oor Bybellees

’n Mens geniet dit nie altyd om te lees nie, maar om die Bybel te lees is beslis die moeite werd. Vier jongmense verduidelik hoe dit hulle bevoordeel omdat hulle die Bybel lees.

Hoe kan die Bybel my help?

Die antwoord kan jou help om ’n gelukkiger lewe te hê.

Redes vir geloof – God se standaarde teenoor my eie

Jong volwassenes verduidelik hoe hulle die slegte gevolge vermy het wat baie van hulle klasmaats ondervind.

Hoe kan die Bybel my help? — Deel 1: Leer ken jou Bybel

As jy ’n groot ou skatkis kry, sal jy nie nuuskierig wees om uit te vind wat binne-in is nie? Die Bybel is net soos ’n skatkis. Dit bevat baie skatte.

Hoe kan die Bybel my help? – Deel 3: Kry die meeste uit jou Bybellees

Vier wenke wat jou kan help om die meeste uit jou Bybellees te kry.

Hoe om geestelik te groei

Hoe kan ek my gewete oplei?

Jou gewete wys wie jy is en wat vir jou belangrik is. Wat sê jou gewete oor jou?

Hoe kan ek my foute regmaak?

Die oplossing is dalk nie so moeilik as wat jy dink nie.

Moet ek my laat doop? – Wat dit beteken om gedoop te word

As jy daaraan dink om gedoop te word, moet jy eers verstaan wat dit beteken.

Moet ek my laat doop? – Hoe om jou vir doop voor te berei

Gebruik hierdie vrae om uit te vind of jy gereed is om gedoop te word.

Moet ek my laat doop? – Hoekom is ek huiwerig?

As jy senuweeagtig raak as jy daaraan dink om jou toe te wy en gedoop te word, sal hierdie artikel jou help om nie so bang te voel nie.

Wat moet ek doen nadat ek gedoop is? – Deel 1: Bly by jou geestelike roetine

Nadat jy gedoop is, hou jou vriendskap met God sterk. Hou aan om die Bybel te studeer, te bid, ander oor jou oortuigings te vertel en die Christelike vergaderinge by te woon.

Wat moet ek doen nadat ek gedoop is? – Deel 2: Behou jou integriteit

Kyk hoe jy op ’n manier kan lewe wat wys dat jy jou toewyding aan Jehovah nakom.

Cameron het die beste lewe ooit gevind

Wil jy ’n sinvolle lewe hê? Luister terwyl Cameron vertel hoe sy op ’n onverwagte plek ’n sinvolle lewe gevind het.