Spring na inhoud

Wat ander jongmense sê

Kyk na video’s van jongmense uit verskillende wêrelddele wat praat oor die lewe se uitdagings en hoe hulle dit die hoof bied.

 

Hoe kan ek met my ouers praat?

Dit help dalk meer as wat jy dink.

Wat jongmense sê oor selfone

Vir baie jongmense is ’n selfoon hulle sosiale lewenslyn. Wat is die voordele en nadele van ’n selfoon?

Hoe kan ek dit hanteer wanneer ek geboelie word?

Jy kan dalk nie die boelie verander nie, maar jy kan verander hoe jy daarop reageer.

Wat jongmense sê oor uitstellery

Hoor wat jongmense sê oor die slaggate van uitstellery en die voordele daarvan om jou tyd wyslik te gebruik.

Jongmense praat oor geld

Kry wenke oor hoe om geld te spaar, dit uit te gee en dit op sy plek te hou.

Wie is ek?

As jy weet wat die antwoord is, kan dit jou help om uitdagings suksesvol te oorkom.

Hoe kan ek groepsdruk hanteer?

Vind uit hoe Bybelbeginsels jou kan help om suksesvol te wees.

Wat jongmense sê oor ’n gebalanseerde selfbeeld

Waarom kan dit vir jongmense ’n uitdaging wees om ’n gebalanseerde beskouing van hulle voorkoms te behou? Wat kan help?

Hoekom is ek so bekommerd oor hoe ek lyk?

Leer hoe jy jou gevoelens onder beheer kan hou.

Hoe kan ek die druk weerstaan om seks te hê?

Drie Bybelbeginsels kan jou help om versoekings te weerstaan.

Wat jongmense sê oor seksuele teistering

Vind uit wat vyf jongmense sê oor teistering en wat om daaromtrent te doen.

Jongmense praat oor ’n gesonde lewenstyl

Is dit vir jou moeilik om reg te eet en te oefen? In hierdie videogreep vertel jongmense wat hulle doen om gesond te bly.

Jongmense praat oor geloof in God

In hierdie video van drie minute verduidelik tieners hoekom hulle oortuig is dat daar ’n Skepper is.

Is dit logies om in God te glo?

Luister na twee jongmense wat antwoorde op hulle vrae gesoek het en hulle geloof versterk het.

Hoe kan die Bybel my help?

Die antwoord kan jou help om ’n gelukkiger lewe te hê.

Jongmense praat oor Bybellees

’n Mens geniet dit nie altyd om te lees nie, maar om die Bybel te lees is beslis die moeite werd. Vier jongmense verduidelik hoe dit hulle bevoordeel omdat hulle die Bybel lees.

Redes vir geloof – God se standaarde teenoor my eie

Jong volwassenes verduidelik hoe hulle die slegte gevolge vermy het wat baie van hulle klasmaats ondervind.

Hoe kan ek my foute regmaak?

Die oplossing is dalk nie so moeilik as wat jy dink nie.

Cameron het die beste lewe ooit gevind

Wil jy ’n sinvolle lewe hê? Luister terwyl Cameron vertel hoe sy op ’n onverwagte plek ’n sinvolle lewe gevind het.