Spring na inhoud

Waarvoor kan ek bid?

Waarvoor kan ek bid?

Die Bybel se antwoord

 Jy kan bid vir enigiets wat in ooreenstemming is met God se vereistes wat in die Bybel uiteengesit is. ‘Hy hoor ons, ongeag wat ons volgens God se wil vra’ (1 Johannes 5:14). Kan jy oor persoonlike aangeleenthede bid? Ja. Die Bybel sê: “Stort julle hart voor [God] uit.”—Psalm 62:8.

Voorbeelde van dinge waarvoor jy kan bid