Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Botswana

  • Sepupa, Botswana​ — Daar word vir ’n visserman op die Okavangorivier gepreek

Vinnige feite – Botswana

  • 2 346 000 – Bevolking
  • 2 391 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 42 – Gemeentes
  • 1 tot 1 016 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

OPENBARE BEDIENING

Juwele van ’n ander soort word in Botswana vertoon

Kinders was gefassineerd deur die geanimeerde reeks Word Jehovah se vriend, wat mense leer hoe om Bybelwaarhede in hulle lewe toe te pas.