Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Kongo (Kinshasa)

  • Naby Kisangani, die Demokratiese Republiek van die Kongo​ — Daar word getuig vir ’n visserman by die Wageniawaterval (Stanleywaterval)

Vinnige feite – Kongo (Kinshasa)

  • 98 152 000 – Bevolking
  • 257 672 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 4 385 – Gemeentes
  • 1 tot 402 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

HOE JOU DONASIES GEBRUIK WORD

Noodlenigingswerk in 2021 – Ons het nie van ons broers en susters vergeet nie

Gedurende 2021 het party lande nie net hulp nodig gehad as gevolg van die COVID-19-pandemie nie, maar ook as gevolg van ander groot rampe.

NUUSBERIGTE

Broers in die noordooste van Kongo vlug vir hulle lewe

Al gaan hierdie Getuies van Jehovah wat gevlug het, deur ’n moeilike tyd, kom hulle met die plaaslike gemeentes bymekaar om te aanbid en bly hulle besig met die verkondiging van die goeie nuus.

NUUSBERIGTE

Jehovah se Getuies help slagoffers van geweld in Kongo

Jehovah se Getuies help hulle mede-aanbidders en ander wat geraak is deur die geweld in die Kasai-streek in die Demokratiese Republiek van die Kongo.

ONS WERK AS UITGEWERS

Die verspreiding van Bybellektuur in die Kongo

Elke maand lewer Jehovah se Getuies Bybels en Bybelpublikasies af in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Kyk op watter opwindende maniere hulle dit doen.