Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Estland

Vinnige feite – Estland

  • 1 366 000 – Bevolking
  • 4 110 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 54 – Gemeentes
  • 1 tot 335 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

ONS WERK AS UITGEWERS

Estland gee erkenning aan “’n groot prestasie”

Die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif in Esties is in 2014 genomineer vir Estland se Jaarlikse Taaltoekenning.

DIE WAGTORING

“Die geskiedenis lieg nie”

Op 1 April 1951 is honderde Getuies van Jehovah uit Estland na Siberië gedeporteer. Waarom?

Sien ook