Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Ierland

  • Dublin, Ierland​ — Die traktaat Die waarheid—Wil jy dit graag vind? word in die Grand Canal-plein aangebied

Vinnige feite – Ierland

  • 7 052 000 – Bevolking
  • 7 974 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 121 – Gemeentes
  • 1 tot 907 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

ONS WERK AS UITGEWERS

Die goeie nuus word in die plaaslike tale van Ierland en Brittanje verkondig

Jehovah se Getuies wend spesiale pogings aan om mense te bereik wat Skots-Gaelies, Iers of Wallies lees of praat. Wat was die reaksie?

OPENBARE BEDIENING

Getuieniswerk in ’n afgesonderde gebied—Ierland

’n Gesin verduidelik hoe hulle nader aan mekaar gekom het terwyl hulle in ’n afgesonderde gebied gepreek het.

ONTWAAK!

’n Besoek aan Ierland

Ontmoet die hartlike mense van die Smarageiland

SPESIALE GELEENTHEDE

Spesiale streekbyeenkoms in Ierland

Jehovah se Getuies in Dublin het as gashere opgetree vir buitelandse afgevaardigdes wat die spesiale streekbyeenkoms in 2012, “Bewaak jou hart!”, bygewoon het. Kyk wat party oor hierdie geleentheid gesê het.

Sien ook