Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Sri Lanka

  • Hatton, Sri Lanka​ — ’n Bybelbrosjure word vir ’n teeplukker aangebied

Vinnige feite – Sri Lanka

  • 22 181 000 – Bevolking
  • 7 003 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 98 – Gemeentes
  • 1 tot 3 195 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

HOE JOU DONASIES GEBRUIK WORD

’n Oorvloed vul ’n tekort aan

Hoe word ons bedrywighede in lande ondersteun wat ’n behoefte het?

NUUSBERIGTE

Sri Lanka hou eerste spesiale streekbyeenkoms

Duisende Getuies van Jehovah van sewe lande het die eerste spesiale streekbyeenkoms in Sri Lanka saam met hulle geestelike broers en susters in Colombo bygewoon.

JAARBOEK VAN JEHOVAH SE GETUIES VIR 2015

Toewyding van takfasiliteite in Sri Lanka

Die fasiliteite is deur middel van unieke tweerigting-videostroming verbind.