Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Türkiye

  • Istanboel, Türkiye – ’n Getuie bied die Ontwaak! in Turks aan

Vinnige feite – Türkiye

  • 85 957 000 – Bevolking
  • 5 692 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 71 – Gemeentes
  • 1 tot 15 502 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Hulle het hulle gewillig aangebied—In Turkye

In 2014 was daar ’n spesiale predikingskampanje in Turkye. Waarom was hierdie kampanje gereël? Wat was die resultaat?