Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Verenigde State van Amerika

  • Dyer Bay, Maine, Verenigde State — Besig met Bybelonderrigtingswerk

  • Tallahassee, Florida, Verenigde State — Iemand kyk na die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal?

  • Dyer Bay, Maine, Verenigde State — Besig met Bybelonderrigtingswerk

  • Tallahassee, Florida, Verenigde State — Iemand kyk na die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal?

Vinnige feite – Verenigde State van Amerika

  • 336 679 000 – Bevolking
  • 1 233 609 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 11 942 – Gemeentes
  • 1 tot 276 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

ONDERVINDINGE

Hulp vir hospitaalwerkers wat baie stres deurmaak

Hoe het verpleegsters en personeellede by een hospitaal gedurende die COVID-19-pandemie aanmoediging gekry wat hulle gehelp het?

DIE LEWE BY BETHEL

Ons nooi jou om die Bethelkomplekse in die Verenigde State te besoek

Die toer sluit die wêreldhoofkwartier van Jehovah se Getuies en die takkantoor in die Verenigde State in.

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Hulle het hulle gewillig aangebied—In New York

Waarom het ’n suksesvolle egpaar uit hulle droomhuis na ’n klein woonstel getrek?