Spring na inhoud

Georgië

 

Jehovah se Getuies in Georgië

  • Jehovah se Getuies​—18 841

  • Gemeentes​—224

  • Bywoningsyfer by die jaarlikse Herdenking van Christus se dood​—34 169

  • Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking​—1 tot 199

  • Bevolking​—3 736 000

2018-11-29

GEORGIË

Eerste spesiale streekbyeenkoms in Tbilisi, Georgië

Daar was aanmoedigende geestelike voedsel, vriendelike gasvryheid en vertonings van die streek se kultuur en geskiedenis by hierdie teokratiese geleentheid, die eerste van sy soort in Georgië.

2017-11-23

GEORGIË

Die Europese Hof van Menseregte aanvaar Georgië se erkenning van skuld

Die Europese Hof van Menseregte (EHMR) het die Republiek van Georgië se erkenning aanvaar dat hulle die regte van tien Getuies van Jehovah geskend het.

2017-03-06

GEORGIË

Europese Hof beskerm godsdiensregte van Jehovah se Getuies in Georgië

Hierdie beslissing deur die EHMR beskerm die Getuies se vryheid om bymekaar te kom vir aanbidding en op ’n vreedsame manier vir ander van hulle geloof te vertel.

2015-06-30

GEORGIË

Europese Hof van Menseregte aanvaar Georgië se erkenning dat dit die regte van Jehovah se Getuies geskend het

Georgië het erken dat die kansellasie van die registrasie van die Getuies se regsentiteite “nie geregverdig” was nie. Die regering se optrede het tot jare van vervolging en geweld teen die Getuies gelei.

2015-05-15

GEORGIË

Jehovah se Getuies bevorder bewustheid van ’n beslissing deur die EHMR in Georgië

In April 2015 sal ’n veldtog wetstoepassingsamptenare inlig omtrent ’n onlangse beslissing deur die Europese Hof van Menseregte en die godsdiensbedrywighede van Jehovah se Getuies.

2014-10-21

GEORGIË

Die Europese Hof van Menseregte handhaaf die oppergesag van die reg in Georgië

Op 7 Oktober 2014 het die EHMR ten gunste van Jehovah se Getuies in die Republiek van Georgië beslis. Die owerheid is skuldig bevind aan ’n skending van die Getuies se godsdiensvryheid en ander menseregte.