Spring na inhoud

WÊRELDNUUS

Jehovah se Getuies in die tronk weens hulle geloof – Volgens land

Jehovah se Getuies in die tronk weens hulle geloof – Volgens land

Jehovah se Getuies in die tronk weens hulle geloof vanaf April 2024

WAAR

IN DIE TRONK

REDE

Krim

12

  • Godsdiensbedrywighede

Eritrea

36

  • Godsdiensbedrywighede

  • Onvermelde redes

Rusland

117

  • Godsdiensbedrywighede

Singapoer

11

  • Gewetensbeswaar

Ander lande

Meer as 21

  • Godsdiensbedrywighede

Altesaam

Meer as 197

 

“Die reg op vryheid van denke, gewete en godsdiens” is ’n basiese mensereg volgens Artikel 18 van die Internasionale Verdrag oor Burgerlike en Politieke Regte. a Maar in party lande word Jehovah se Getuies hierdie basiese reg geweier en word hulle onregverdig in die tronk gesit en selfs wreed mishandel. Die meeste Getuies wat opgesluit is, is gearresteer net omdat hulle hulle geloof beoefen het. Ander is in die tronk omdat hulle gewetensbeswaar teen militêre diens het.

a Sien ook die Verenigde Nasies se Universele Verklaring van Menseregte, Artikel 18, en die Europese Konvensie oor Menseregte, Artikel 9.