Spring na inhoud

Onlangs op die tuisblad

 

Hoekom laat God toe dat mense swaarkry?

Baie mense vra hoekom die wêreld so vol haat en swaarkry is. Die Bybel gee ’n goeie antwoord wat mense vertroos.

Is waarheid nog belangrik?

Bestaan waarheid ooit? As dit bestaan, hoe kan jy dit vind?

 

Hoe kan ek geluk in die lewe vind?

Ons gratis Bybelstudieprogram kan jou help.

 

Wanneer sal mense ophou veg? – Wat sê die Bybel?

Binnekort sal alle oorlog tot ’n einde kom. Die Bybel verduidelik hoe dit sal gebeur.

Gesondheidsorg – Wat God se Koninkryk sal doen

Vind uit hoe God se Koninkryk ons die gesondheidsorg sal gee wat ons nodig het.

Is die Bybel verander?

Aangesien die Bybel so ’n ou boek is, hoe kan ons dan seker wees dat die boodskap in die Bybel nog akkuraat is?

Wie sal die aarde red?

Vind uit wat verander moet word en hoe hierdie veranderinge sal gebeur.

 

Wat jy moet weet omtrent malaria

Jy kan jouself beskerm as jy in ’n malariagebied woon of beplan om een te besoek.

Die vier perderuiters—Wie is hulle?

Vind uit wat hierdie visioen beteken.

Veg teen eensaamheid deur ander te help

Die Bybel se raad kan help.

 

Beskerm jouself teen valse inligting

Daar is baie valse nuus, nuusberigte en samesweringsteorieë, en dit kan selfs slegte gevolg vir jou hê.

Sal terrorisme ooit tot ’n einde kom?

Watter hoop gee die Bybel?

 

Wat beteken dit om ’n “Goeie Samaritaan” te wees?

Vind uit waar hierdie algemene uitdrukking vandaan kom en wat dit beteken.

Wat sê die Bybel oor Paasfees?

Leer meer oor die oorsprong van vyf Paasgebruike.

Vind baat by Jesus se offerande

Kyk na twee belangrike dinge wat jy kan doen.

 

Jesus sal ’n einde aan misdaad maak

Hoe kan ons ons waardering toon vir dit wat Jesus alreeds vir ons gedoen het en nog vir ons sal doen?

Jesus sal ’n einde aan armoede maak

Hoe kan ons ons waardering wys vir dit wat Jesus alreeds vir ons gedoen het en nog vir ons sal doen?

Jesus sal ’n einde aan oorlog maak

Hoe kan ons ons waardering wys vir alles wat Jesus alreeds vir ons gedoen het en nog vir ons sal doen?

Biljoene word aan oorlog spandeer

Wat is die ware koste?