Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se verenigde familie

Jehovah se verenigde familie

EFESIËRS 4:3

Oggend

  • 9:30 Musiek

  • 9:40 Lied 85 en gebed

  • 9:50 Wees lief vir jou plek in Jehovah se familie

  • 10:05 Simposium: Hulle het ander welkom laat voel

    • • Elihu

    • • Lidia

    • • Jesus

  • 11:05 Lied 100 en aankondigings

  • 11:15 Hou aan om ander te help om deel van Jehovah se familie te word

  • 11:30 Toewyding en doop

  • 12:00 Lied 135

Middag

  • 1:10 Musiek

  • 1:20 Lied 132 en gebed

  • 1:30 Openbare Bybeltoespraak: Is julle huis ’n plek van rus en vrede?

  • 2:00 Opsomming van Die Wagtoring

  • 2:30 Lied 136 en aankondigings

  • 2:40 Simposium: Hoe om vrede te bevorder

    • • Gebruik woorde “wat opbouend is”

    • • ‘Betoon liefde’

    • • Weerstaan ons vyande

  • 3:40 “Moenie ophou om God te dank” vir jou geestelike familie nie

  • 4:15 Lied 107 en gebed