Spring na inhoud

Waar kan ons antwoorde op die belangrikste vrae in die lewe kry?

Waar kan ons antwoorde op die belangrikste vrae in die lewe kry?

Kan ons dit kry in . . . 

  • die wetenskap?

  • die filosofie?

  • die Bybel?

’N BYBELSKRYWER HET VIR GOD GESÊ

“Gee my insig . . . U woord is waarheid.” – Psalm 119:144, 160, Nuwe Wêreld-vertaling.

Die Bybel gee antwoorde vir miljoene mense.

Wil jy graag een van hulle wees?

Die webwerf jw.org kan jou help.

LAAI publikasies af

WATTER EEN VAN HIERDIE BELANGRIKE VRAE BEKOMMER JOU DIE MEESTE?