DIE WAGTORING April 2014 | Moet jy bid?

Moet ons werklik bid as God reeds weet wat ons nodig het? Die Bybel beantwoord hierdie vraag.

VOORBLADONDERWERP

Waarom bid mense?

Baie mense wat nie in God glo nie, bid nogtans. Waarom?

VOORBLADONDERWERP

Moet jy bid?

God kan gebede verhoor sonder om wonderwerke te verrig.

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

Hulle het die Bybel gebruik om al my vrae te beantwoord!

Isolina Lamela, ’n Katolieke non wat later ’n kommunistiese aktivis geword het, is deur albei hierdie strewes ontnugter. Jehovah se Getuies het haar later deur middel van die Bybel gehelp om ’n doel in die lewe te vind.

Jy kan versoeking weerstaan!

Drie stappe kan jou help om wilskrag aan te kweek.

Het jy geweet?

Wat het gewoonlik met ’n wegloperslaaf in eertydse Rome gebeur? Waarom was Tiriese purper die duurste kleurstof in die wêreld?

Thomas Emlyn—Godslasteraar of voorstander van waarheid?

Weens sy Bybelnavorsing het hy nie met die Kerk van Ierland saamgestem nie en het hy voor die Koninklike Regbank verskyn.

Antwoorde op Bybelvrae

Jesus tree op om vrede op die aarde tot stand te bring.

Nog aanlyn materiaal

Wat is die doel van die lewe?

Het jy al ooit gewonder: ‘Wat is die doel van die lewe?’ Vind uit hoe die Bybel hierdie vraag beantwoord.