Spring na inhoud

Bybelmanuskripte

’n Baie ou manuskrip ondersteun die gebruik van God se naam

Kyk na die bewyse dat God se naam in die “Nuwe Testament” behoort.

’n Antieke skat word uit die rommel gered

Die Rylands-fragment van Johannes se Evangelie is die oudste manuskrip van die Christelike Griekse Geskrifte wat nog gevind is.

’n Eertydse boekrol word “oopgerol”

In 1970 het argeoloë ’n erg gebrande boekrol ontdek by Ein Gedi, Israel. Danksy ’n driedimensionele skandeerder is die boekrol as ‘t ware “oopgerol”. Wat het hierdie skandering aan die lig gebring?

Die Bybel het behoue gebly ondanks verwering

Bybelskrywers en kopiiste het perkament en papirus gebruik om die Bybel se boodskap neer te skryf. Hoe het sulke ou geskrifte tot in ons dag behoue gebly?

Die Bybel se Evangelies—Waarom jy dit kan vertrou

Kyk na bewyse uit die eertydse manuskripte.

Bevat die Bybel ’n akkurate verslag van Jesus se lewe?

Kyk na feite oor die Evangelieverslae en die oudste manuskripte waarvan ons weet.