Spring na inhoud

Bybelvertalers

Die Bybel was vir hulle kosbaar—Uittreksel (William Tyndale)

Sy liefde vir die Bybel kan duidelik gesien word in sy werk. Ons vind vandag nog daarby baat.

Die Bybel was vir hulle kosbaar

William Tyndale en Michael Servetus is net twee van baie mense wat, ten spyte van teenkanting en die feit dat hulle met die dood gedreig is, hulle lewe en reputasie gewaag het om Bybelwaarheid te verdedig.

Twee vertalers wat God se naam in die Nuwe Testament teruggesit het

Hoekom moes God se naam teruggesit word? Maak dit regtig saak?

Ulrich Zwingli se soeke na Bybelwaarheid

In die 16de eeu het Zwingli baie Bybelwaarhede ontdek en ander gehelp om dieselfde te doen. Wat kan ons uit sy lewe en oortuigings leer?

Desiderius Erasmus

Daar is al gesê dat hy tydens die Renaissance net so beroemd was soos enige internasionale beroemde van vandag. Wat het hom beroemd gemaak?

Elias Hutter en sy merkwaardige Hebreeuse Bybels

Elias Hutter, ’n 16de-eeuse geleerde, het twee Hebreeuse Bybels gepubliseer wat baie waardevol was.

Lefèvre d’Étaples​​—⁠Hy wou hê dat die gewone mense God se Woord leer ken

Hoe het hy ten spyte van teenstand hierdie doelwit probeer bereik?