Spring na inhoud

WAT LEER DIE BYBEL WERKLIK? (STUDIEHULPE)

Lewe op ’n manier wat God se goedkeuring wegdra (Deel 2)

Hierdie studiehulp is gebaseer op hoofstuk 12 van die boek Wat leer die Bybel werklik?

Ondersoek wat die Bybel leer oor hoe vriende van God getrou aan hom kan bly ten spyte van enige beproewing.