Spring na inhoud

30 AUGUSTUS 2019
ERITREA

SPESIALE VERSLAG: Vervolging van Jehovah se Getuies in Eritrea

SPESIALE VERSLAG: Vervolging van Jehovah se Getuies in Eritrea

Hierdie spesiale verslag oor vervolging van Jehovah se Getuies in Eritrea, vrygestel in Augustus 2019, is uitgegee deur die Kantoor vir Openbare Inligting sodat dit vir regeringsamptenare gegee en bespreek kan word.

Laai af in Engels

Van Augustus 2019 af is daar 52 Getuies van Jehovah in die tronk in Eritrea. Hierdie verklaring bevat a paar besonderhede oor elke Getuie in die tronk.

Laai af in Engels

Op 28 April 2018 het die Afrika-kommissie vir Volke- en Menseregte (ACHPR) die regering in Eritrea se behandeling van Jehovah se Getuies hersien. Die volgende verklaring som die ACHPR se slotopmerkings op wat aangeneem is gedurende die volgende sessie wat van 24 Oktober tot 13 November 2018 gehou is.

Laai af in Engels