Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help

Hierdie handboek is saamgestel om gebruik te word gedurende ’n persoonlike Bybelstudie as deel van ons gratis Bybelstudieprogram.

Jammer, daar is geen terme wat met jou keuse ooreenstem nie.

Jy sal dalk ook hiervan hou

ALGEMENE VRAE

Wat behels ’n Bybelstudie wat Jehovah se Getuies aanbied?

Jy kan enige Bybelvertaling gebruik wanneer jy die Bybel gratis met Jehovah se Getuies studeer. Jy kan gerus jou hele gesin, ander familielede of enige vriende nooi om by jou Bybelstudie in te sit.