Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

GLANSPUNTE VAN DIE AFGELOPE JAAR

Nuwe Wêreld-vertaling in meer tale

Nuwe Wêreld-vertaling in meer tale

SEDERT 31 Augustus 2015 is die Nuwe Wêreld-vertaling in sy geheel of gedeeltelik in 129 tale vertaal. Die Bybel is ook in 129 tale, insluitende sewe gebaretale, op jw.org beskikbaar. Die volgende Bybels is tydens die 2015-diensjaar vrygestel: