Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

A7-C

Belangrikste gebeurtenisse van Jesus se lewe op die aarde – Jesus se groot bediening in Galilea (Deel 1)

TYD

PLEK

GEBEURTENIS

MATTEUS

MARKUS

LUKAS

JOHANNES

30

Galilea

Jesus kondig vir die eerste keer aan: “Die Koninkryk van die hemel het naby gekom”

4:17

1:14, 15

4:14, 15

4:44, 45

Kana; Nasaret; Kapernaum

Genees amptenaar se seun; lees uit boekrol van Jesaja; gaan na Kapernaum

4:13-16

 

4:16-31

4:46-54

See van Galilea, naby Kapernaum

Roep vier dissipels: Simon en Andreas, Jakobus en Johannes

4:18-22

1:16-20

5:1-11

 

Kapernaum

Genees Simon se skoonma en ander

8:14-17

1:21-34

4:31-41

 

Galilea

Eerste toer van Galilea, saam met die vier

4:23-25

1:35-39

4:42, 43

 

Genees melaatse; skares volg hom

8:1-4

1:40-45

5:12-16

 

Kapernaum

Genees ’n verlamde man

9:1-8

2:1-12

5:17-26

 

Roep Matteus; eet saam met belastinggaarders; vraag oor vas

9:9-17

2:13-22

5:27-39

 

Judea

Preek in sinagoges

   

4:44

 

31, Pasga

Jerusalem

Genees siek man in Betsata; Jode probeer hom doodmaak

     

5:1-47

Op pad terug van Jerusalem (?)

Dissipels pluk graan op die Sabbat; Jesus “Here van die Sabbat”

12:1-8

2:23-28

6:1-5

 

Galilea; See van Galilea

Genees man se hand op die Sabbat; skares volg hom; genees baie meer

12:9-21

3:1-12

6:6-11

 

Berg naby Kapernaum

Kies 12 apostels

 

3:13-19

6:12-16

 

Naby Kapernaum

Hou Bergpredikasie

5:1–7:29

 

6:17-49

 

Kapernaum

Genees leëroffisier se dienskneg

8:5-13

 

7:1-10

 

Nain

Wek weduwee se seun op

   

7:11-17

 

Tiberias; Galilea (Nain of daar naby)

Johannes stuur dissipels na Jesus; waarheid aan jong kinders geopenbaar; juk maklik om te dra

11:2-30

 

7:18-35

 

Galilea (Nain of daar naby)

Sondige vrou gooi olie op sy voete uit; illustrasie van dié wat geld skuld

   

7:36-50

 

Galilea

Tweede predikingsreis, saam met die 12

   

8:1-3

 

Dryf demone uit; onvergeeflike sonde

12:22-37

3:19-30

   

Geen teken, behalwe dié van Jona

12:38-45

     

Sy ma en broers kom; hy sê dissipels is sy familie

12:46-50

3:31-35

8:19-21