ONTWAAK! Maart 2014 | Die ware skeppingsverhaal

Daar is ’n groot verskil tussen wat die Bybel oor die skepping sê en wat baie mense dink dit sê.

Ons beskou die wêreld

Onderwerpe sluit in: ’n aardbewing wat verband hou met die uitpomping van grondwater, die grootste besteder in internasionale toerisme en ’n verbod op plastieksakke.

VOORBLADONDERWERP

Die ware skeppingsverhaal

Strook die Bybelverslag van die skepping met wetenskaplike feite?

DIE BYBEL SE BESKOUING

Geld

Is geld werklik die wortel van alle kwaad?

LANDE EN VOLKE

’n Besoek aan El Salvador

Leer omtrent die vriendelike mense van die “Land van vulkane”.

Jou raaiselagtige trane

Pasgebore babas stort gewoonlik nie emosionele trane nie, maar volwassenes doen dit wel. Waarom is dit die geval?

HULP VIR DIE GESIN

As jy teleurgesteld is met jou huwelik

Voel dit of jy en jou huweliksmaat nou eerder selmaats as sielsgenote is? Kyk na vyf stappe wat jou huwelik kan help.

IS DIT ONTWERP?

Die vel van ’n slang

Waarom is die vel van ’n slang so sterk dat hy teen skurwe boomstamme kan opseil of hom onder die growwe sand kan ingrawe?

Nog aanlyn materiaal

Hoe kan jy ophou uitstel?

Kry wenke oor hoe om op te hou om dinge uit te stel!

Is hierdie persoon reg vir my?

Hoe kan jy dieper as die oppervlak kyk en sien watter soort persoon jou vriend(in) werklik is?

Wat jongmense sê oor seksuele teistering

Vind uit wat vyf jongmense sê oor teistering en wat om daaromtrent te doen.

Vrae: Wie het dit gesê? (Genesis 41-50)

Laai hierdie aktiwiteit af en kyk of jy die persone kan verbind met wat hulle gesê het.