ONTWAAK! Nr. 1 2019 | Sal ons ooit veilig voel?

Kyk na ’n paar van die uitdagings en wat nodig is om hierdie wêreld ’n veilige plek te maak om in te woon.

Gevare vir ons veiligheid

Daar is nou meer gevare vir ons veiligheid as ooit tevore. Is daar ’n oplossing?

Wat is die oorsaak van ons probleme?

Baie van die probleme wat mense het, is as gevolg van menslike onvolmaaktheid. Waar kan ons hulp kry?

’n Opvoeding oor wat reg en verkeerd is

Hoë standaarde oor wat reg en verkeerd is, is nodig vir ware vrede en eenheid.

Die voorbeelde van Ricardo en Andres

Ricardo en Andres het die lewe vir hulle bure moeilik gemaak, maar nou maak hulle vrede. Kyk hoe die Bybel hulle lewe verander het.

Onder God se Koninkryk sal daar ’n “oorvloed van vrede” wees

God se Koninkryk sal vrede en eenheid oor die hele aarde bring.

Het jy al gewonder?

Hoe kan jy die antwoorde op jou Bybelvrae kry?