Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

ONTWAAK! Nr. 2 2018 | 12 Geheime vir ’n suksesvolle gesin

12 Geheime vir ’n suksesvolle gesin

Ons hoor net altyd wat verkeerd geloop het wanneer ’n familie uitmekaarval. Maar wat loop reg in families wat suksesvol is?

  • In Amerika het daar baie meer mense in 2015 geskei as in 1990: twee keer soveel mense wat ouer as 50 is, en drie keer soveel mense wat ouer as 65 is.

  • Ouers weet nie meer watter kant toe nie: Party kenners stel voor dat kinders die hele tyd net geprys moet word. Ander sê nou weer dat jy jou stem moet dik maak en streng reëls moet hê.

  • Jongmense word nie die dinge geleer wat hulle nodig gaan hê wanneer hulle grootword nie.

Maar die waarheid is . . .

  • Paartjies kan lank en gelukkig getroud bly.

  • Ouers kan leer om hulle kinders met liefde te dissiplineer.

  • Jongmense kan dinge leer wat hulle gaan help wanneer hulle grootword.

Hoe? Hierdie Ontwaak! bespreek 12 geheime wat jou familie kan help om suksesvol te wees.

 

1: Vir altyd

Drie voorstelle om getroudes te help om bymekaar te bly.

2: Spanwerk

Voel jy dat jy en jou huweliksmaat onder een dak bly, maar aparte lewens lei?

3: Respek

Leer wat jy kan doen en sê om vir jou maat te wys dat jy hulle respekteer.

4: Vergewe

Wat kan jou help om nie net die verkeerde dinge in jou maat te sien nie?

5: Kommunikasie

Drie dinge wat jou kan help om nader aan jou kinders te kom.

6: Dissipline

Breek dissipline ’n kind se selfbeeld af?

7: Waardes

Watter waardes moet jy vir jou kinders leer?

8: Voorbeeld

As jy wil hê jou kinders moet jou voorbeeld volg, moet jy ook doen wat jy van hulle verwag.

9: Identiteit

Hoe kan jongmense opstaan vir dit waarin hulle glo?

10: Staatmaker

Soos jy grootword, is dit belangrik dat jou ouers jou kan vertrou.

11: Hardwerkend

As jy van kleins af leer om hard te werk, sal jy ’n sukses maak van alles wat jy in die lewe aanpak.

12: Doelwitte

As jy jou doelwitte bereik, kan dit jou meer selfvertroue gee, jou vriendskappe versterk en jou gelukkiger maak.

Nog hulp vir die familie

Die Bybel se raad kan jou help om ’n gelukkige huwelik en familie te hê.