Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Nog hulp vir ouers

Nog hulp vir ouers

Jy het seker opgelet dat die raad in hierdie tydskrif op die Bybel gebaseer is. Die Bybel het die beste raad wat elkeen in die gesin kan help om ’n goeie lewe te lei. Die beginsels daarin kan ’n mens help om jou denkvermoë te verbeter en om wyse besluite te neem. – Spreuke 1:1-4.

DIE BYBEL HET OOK ANTWOORDE OP DIE BELANGRIKSTE VRAE IN DIE LEWE, SOOS:

Ons nooi jou om die Bybel te studeer en om self die antwoorde op hierdie vrae te kry. Kyk na die video Waarom moet jy die Bybel studeer? Gaan na jw.org.