DIE WAGTORING Augustus 2015 | Lewe ná die dood—Is dit moontlik?

Die Bybel beantwoord nie net daardie vraag nie, maar gee ons ook goeie rede om te vertrou wat dit sê.

VOORBLADONDERWERP

Wat gebeur ná die dood?

Die verhale van agt mense wat uit die dood opgestaan het, is in die Bybel opgeteken. Wat het hulle omtrent lewe na die dood gesê?

VOORBLADONDERWERP

Is daar hoop vir die dooies?

Waarom sou God onregverdige mense opwek?

VOORBLADONDERWERP

Hoop vir die dooies—Hoe kan jy daarvan seker wees?

Die Bybel voorsien twee grondige redes om in die opstanding te glo.

LEWENSVERHAAL

Jehovah het my meer gegee as wat ek verdien

Félix Alarcón het ’n ware doel in die lewe gevind nadat hy in ’n motorfietsongeluk van die nek af verlam is.

VOLG HULLE GELOOF NA

“Ek het as ’n moeder in Israel opgestaan”

Wat kan die Bybelverslag van Debora ons omtrent geloof en moed leer?

Antwoorde op Bybelvrae

Is hierdie lewe al wat daar is? Waarom is mense geskep?

Nog aanlyn materiaal

Vrees vir die dood—Hoe kan jy dit oorwin?

As jy ’n morbiede vrees vir die dood oorwin, kan dit jou help om die lewe te geniet.