ONTWAAK! Junie 2013 | Is ons te kooplustig?

In hierdie reeks kan jy uitvind watter uitwerking dit op jou kan hê as jy te kooplustig is en wat jou kan help om jou kooplus te beteuel.

Ons beskou die wêreld

Onderwerpe sluit in: die uitwerking van dieseluitlaatgasse en nagemaakte malariamiddels in Afrika en Asië.

HULP VIR DIE GESIN

Hoe om stilstuipe te voorkom

Hoe bereik party egpare die punt waar hulle weier om met mekaar te praat, en wat kan hulle doen om hulle geskille op te los?

DIE BYBEL SE BESKOUING

Satan

Is Satan ’n werklike persoon of net ’n simbool van boosheid?

VOORBLADONDERWERP

Waarom koop ons?

Waarom koop soveel mense goed wat hulle nie werklik nodig het nie? Hoe kan jy voorkom dat jy ’n slagoffer van slinkse bemarkers word?

VOORBLADONDERWERP

Hoe om jou kooplus te beteuel

Kyk na ses wenke wat jou kan help om jou kooplus te beteuel.

LANDE EN VOLKE

’n Besoek aan Panama

Panama is bekend vir sy kanaal. Leer meer oor die land en die mense wat daarin woon.

’N KYKIE IN DIE GESKIEDENIS

’n Ultimatum in God se naam?

’n Dokument wat bekend gestaan het as die Vereiste, het Spaanse veroweraars toegelaat om ongestraf gruweldade te pleeg. Dra God die skuld hiervoor?

IS DIT ONTWERP?

Die vin van die boggelwalvis

Kyk hoe die ontwerp van hierdie reusedier se vin al ’n uitwerking op jou lewe gehad het.

Nog aanlyn materiaal

Is jy behep met jou voorkoms?

Hoe kan jy ’n gebalanseerde beskouing van jouself verkry as jy nie van jou voorkoms hou nie?

Lot se vrou word ’n soutpilaar

Lees die Bybelverslag en verbind dan die kolletjies. Watter les kan jy by Lot se vrou leer?