DIE WAGTORING November 2012

VOORBLADONDERWERP

Is dit verkeerd om God te bevraagteken?

Waar kan ons bevredigende antwoorde op die lewe se belangrike vrae kry? Kan ons God vra?

VOORBLADONDERWERP

Vraag 1: Het my lewe ’n doel?

Baie mense dink dat geld of roem die belangrikste dinge in die lewe is, maar in werklikheid behels die lewe veel meer.

VOORBLADONDERWERP

Vraag 2: Wat sal gebeur wanneer ek sterf?

Baie vrees wat ná die dood met hulle sal gebeur. Vind uit wat die Bybel leer.

VOORBLADONDERWERP

Vraag 3: Waarom laat God toe dat ek ly?

Die Bybel maak dit heel duidelik dat God nie verantwoordelik is vir lyding nie. Maar waarom ly onskuldige mense dan?

Die Bybel verander lewens

Hoe het ’n vrou met ’n suksesvolle loopbaan, ’n dobbelaar en ’n man wat ontnugter met die lewe was, ware geluk gevind?

Het jy geweet?

Watter soort pen en ink het mense in Bybeltye gebruik? Watter soorte tente het die apostel Paulus gemaak?

LEER UIT GOD SE WOORD

Sal God ’n wêreldregering voorsien?

Die mensdom ondervind probleme op ’n wêreldskaal. Is ’n wêreldheerser die oplossing?

SLEUTELS TOT GESINSGELUK

Advies vir diegene met skuld

Wat kan gesinne doen wanneer dit lyk asof hulle nooit hulle skuld sal kan afbetaal nie?

KOM NADER AAN GOD

‘Wat vra Jehovah van jou terug?’

Wat verwag God van diegene wat hom wil aanbid? Kan onvolmaakte mense God behaag?

ONS LESERS VRA

Is godsdienstige geloof ’n emosionele kruk?

Die Bybel moedig ons aan, nie om blinde geloof te hê nie, maar om ons denkvermoë te gebruik en die bewyse in ag te neem.

My Bybellesse

Wie het die reën gemaak? Waarom het ons dit nodig? Gebruik hierdie Bybelles om jou kinders te leer oor God en sy skeppingswerke.

Die lewe in Bybeltye—Die herder

Watter soort diere het ’n herder opgepas? Wat het sy werk behels?

Die Europese hof handhaaf die reg op gewetensbeswaar

Lees oor hierdie mylpaalbeslissing, wat ’n presedent vir ander Europese lande geskep het.