Spring na inhoud

Lewe en die dood

Lewe

Wat is die doel van die lewe?

Het jy al ooit gewonder: ‘Wat is die doel van die lewe?’ Vind uit hoe die Bybel hierdie vraag beantwoord.

Wat is God se wil vir my?

Het jy ’n spesiale teken of boodskap nodig om te weet wat God se wil is? Vind uit wat die Bybel se antwoord is.

Hoe kan jy vir ewig lewe?

Die Bybel belowe dat dié wat God se wil doen, vir ewig kan lewe. Kyk na drie dinge wat hy wil hê ons moet doen.

Wat is die siel?

Is dit iets binne-in jou? Sal dit voortleef nadat jy gesterf het?

Wie se name is in “die boek van die lewe” geskryf?

God het belowe om diegene te onthou wat getrou is aan hom. Is jou naam in sy “boek van die lewe”?

Die dood

Waarom sterf mense?

Die Bybel se antwoord op hierdie vraag verskaf vertroosting sowel as hoop.

Wat gebeur wanneer jy sterf?

Is die dooies bewus van wat rondom hulle gebeur?

Wat sê die Bybel oor verassing?

Wat is aanvaarbaar wanneer dit kom by die liggaam van ’n dooie persoon?

Hoe kan die Bybel my help as ek daaraan dink om selfmoord te pleeg?

Watter praktiese raad gee die Bybel vir iemand wat wil sterf?

Vrees vir die dood—Hoe kan jy dit oorwin?

As jy ’n morbiede vrees vir die dood oorwin, kan dit jou help om die lewe te geniet.

Amper-dood-ervarings—Wat beteken dit nie?

Gee dit ’n kykie in die hiernamaals? Die Bybelverslag van Lasarus se opstanding werp lig op hierdie saak.

Word die tyd van ons dood vooraf bepaal?

Waarom sê die Bybel dat daar “’n tyd om te sterwe”, is?

Wat sê die Bybel oor genadedood?

Sê nou ’n persoon is terminaal siek? Moet jy alles probeer doen om jou lewe te verleng?

Hemel en hel

Wat is die hemel?

In die Bybel het hierdie woord drie basiese betekenisse.

Wie gaan hemel toe?

Dit is ’n algemene wanopvatting dat alle goeie mense hemel toe gaan. Wat leer die Bybel werklik?

Is die hel ’n regte plek? Wat is die hel volgens die Bybel?

Baie mense glo dat die hel ’n plek van ewige pyniging is waar goddelose mense gestraf word. Maar is dit wat die Bybel vir ons leer?

Wie gaan hel toe?

Gaan goeie mense hel toe? Kan ’n mens uit die hel kom? Sal die hel vir ewig bestaan? Die Bybel beantwoord hierdie vrae.

Wat is die poel van vuur? Is dit dieselfde as die hel of Gehenna?

Jesus het “die sleutels van die hel”, maar het hy ’n sleutel tot die poel van vuur?

Wie was die ryk man en wie was Lasarus?

Beteken Jesus se illustrasie dat goeie mense hemel toe gaan en dat slegte mense in die helse vuur gestraf word?

Word die vaevuur in die Bybel genoem?

Dit verbaas jou dalk wanneer jy uitvind waar hierdie leerstelling vandaan kom.

Gaan diere hemel toe?

Nêrens in die Bybel praat dit van ’n dierehemel of ’n hondehemel nie – en met goeie rede.

Hoop vir die dooies

Wat is die opstanding?

Jy sal dalk verbaas wees oor wie opgewek sal word.

Is reïnkarnasie ’n Bybellering?

Wat gebeur met ’n persoon wanneer hy sterf?