Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Zimbabwe

  • Matobo-streek, Zimbabwe​—Getuieniswerk van huis tot huis

Vinnige feite – Zimbabwe

  • 15 179 000 – Bevolking
  • 48 748 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 961 – Gemeentes
  • 1 tot 324 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Ek laat toe dat Jehovah my pad kies

Lewensverhaal: Keith Eaton

HOE JOU DONASIES GEBRUIK WORD

Hoe slagoffers van rampe gehelp word

Gedurende die 2020-diensjaar is miljoene van ons broers en susters deur die pandemie en natuurrampe getref. Wat het ons gedoen om hulle te help?