Spring na inhoud

Is dit ontwerp?

Natuurlike stelsels

Die kunstigheid van diere – Is dit ontwerp?

Ons kan pragtige kleure wat op ’n kunstige manier gerangskik is, in die dierewêreld sien.

Fotosintese – Is dit ontwerp?

Wat is fotosintese, en wat doen dit vir ons?

Hoe lewende dinge energie gebruik – Is dit ontwerp?

Wat sê die manier hoe die natuur energie gebruik oor die oorsprong van lewe?

Organismes wat lig uitstraal – Is dit ontwerp?

Nie net straal party diere lig uit nie, maar hulle doen dit op ’n manier wat baie meer energie bespaar as mensgemaakte bronne van lig. Hoe?

Die menslike liggaam

Die vervoer van suurstof – Is dit ontwerp?

Jy kan meer uitvind oor die ongelooflike stelsel wat suurstof in ons liggaam vervoer.

Die menseliggaam se vermoë om wonde te genees

Hoe boots wetenskaplikes hierdie proses na in die ontwerp van nuwe soorte plastiek?

Landdiere

Die olifant se slurp – Is dit ontwerp?

Navorsers is beïndruk met die soepelheid van die olifant se slurp. Vind uit hoekom.

Die Arktiese grondeekhoring se brein – Is dit ontwerp?

Kyk na sy brein se unieke vermoë om te herstel ná hibernasie.

Die see-otter se vel

Baie soogdiere wat in koue water lewe, het ’n dik laag vet onder hulle vel om hulle warm te hou. Maar die see-otter het ’n ander geheim.

Die kat se tong – Is dit ontwerp?

Huiskatte spandeer dalk amper ’n kwart van die tyd wat hulle wakker is, om hulleself skoon te maak. Wat is die geheim dat hulle so skoon bly?

Die funksie van ’n kat se snor

Waarom ontwerp wetenskaplikes robotte met sensors wat hulle e-whiskers noem?

Die hond se reuksintuig – Is dit ontwerp?

Hoekom probeer wetenskaplikes om ’n hond se reuksintuig na te maak?

Die perd se been

Waarom kon ingenieurs tot dusver nie die ontwerp daarvan naboots nie?

Die vlermuis se eggo-opsporing – Is dit ontwerp?

Hoe is dit vir ’n dier moontlik om met enigiets anders as sy oë te “sien”?

Die slak se klewerige slym

Gom wat soos slakslym is, kan een van die dinge word wat elke chirurg nodig het en kan gebruik. Dit kan ook steke en hegdraad uitskakel.

Waterlewe

Die haai se vel – Is dit ontwerp?

Hoe help die ontwerp van die haai se vel dat parasiete nie daaraan vassit nie?

Die duik van die Cuvier-snoetdolfyn – Is dit ontwerp?

Hierdie soogdiere wat suurstof nodig het, duik baie diep en hou hulle asem vir lang tye op. Hoe doen hulle dit?

Die vin van die boggelwalvis

Kyk hoe die ontwerp van hierdie reusedier se vin al ’n uitwerking op jou lewe gehad het.

Die loodswalvis se selfreinigende vel – Is dit ontwerp?

Hoekom stel skeepvaartmaatskappye belang in sy unieke vermoë?

Die dolfyn se sonar – Is dit ontwerp?

Wetenskaplikes probeer om hierdie diere se ongelooflike vermoë om hulle omgewing te verstaan en te verken, na te boots.

Die slym van die slymprik – Is dit ontwerp?

Dit walg roofdiere, maar dit interesseer wetenskaplikes. Hoekom?

Die intelligente vel van die seekomkommer

Wat is die geheim van hierdie seedier se vel?

Hoe die grunion eiers lê – Is dit ontwerp?

Vind uit hoe die tydsberekening en die manier hoe die vis eiers lê, hom help om te oorleef.

Die klipmossel se tande

Wat maak ’n klipmossel se tande selfs sterker as spinnekopsy?

Die gom van die eendmossel

Die eendmossel se gom is baie sterker as enige sintetiese produkte. Maar hoe eendmossels hulle vasheg aan nat oppervlaktes, was tot onlangs ’n raaisel.

Die bissus van die seemossel

Seemossels heg hulle aan voorwerpe vas deur middel van drade. As ’n mens verstaan hoe dit werk, kan dit help om nuwe en beter maniere te vind om toerusting aan geboue of senings aan bene te heg.

Die vorm van die skulp

Die vorm en struktuur van skulpe beskerm die skulpdiertjies wat daarin woon.

Die inkvis se vermoë om van kleur te verander

Ingenieurs probeer hierdie vermoë naboots deur kledingstukke te maak wat in ’n fraksie van ’n sekonde van kleur kan verander.

Die ligorgaan van die Hawaise dwerginkvis

Die dier voorsien sy eie lig—maar nie om te sien of gesien te word nie.

Die ongelooflike arm van die seekat

Ingenieurs het ’n robotiese arm met verbasende vermoëns ontwikkel deur die seekat se arm te bestudeer.

Die “siende” skelet van die slangster

Leer verstommende feite oor hierdie rifbewoner.

Die seeperdjie se stert – Is dit ontwerp?

Kyk hoekom die seeperdjie se unieke stert die volgende generasie van robotte inspireer.

Visskole

Wat kan visse ons leer oor hoe om motorongelukke te verminder?

Die remora se suier – Is dit ontwerp?

Hoe is dit moontlik dat hierdie vis so goed aan ander seediere kan vassuig?

Die mantarog se filtrasiestelsel – Is dit ontwerp?

Hoe filtreer ’n mantarog plankton uit wat baie kleiner is as die openinge van sy filters?

Voëls

Die kolibrie se tong – Is dit ontwerp?

Hierdie klein voëltjie gebruik ’n baie doeltreffende metode om nektar op te trek sonder om enige energie te gebruik.

Die duik van die malgas – Is dit ontwerp?

Hoe oorleef hierdie groot seevoëls die krag van die impak wat 20 keer meer as dié van swaartekrag is?

Voëlkleure wat altyd helder bly

Wat kan ons help om beter verf en materiaal te maak? Deur te kyk na hoe die kleur van voëls se vere so helder bly.

Die uil se vlerk – Is dit ontwerp?

Die ingewikkelde struktuur van die uil se vlerk kan dalk help om windturbines sagter te laat funksioneer.

Die omkrulpunte van swewende voëls se vlerke

Deur die ontwerp van voëls se vlerkpunte na te boots, het vliegtuigingenieurs 7,6 miljard liter brandstof in net een jaar bespaar.

Die keiserpikkewyn se verekleed

Wat het seebioloë omtrent hierdie voël se vere ontdek?

Die energiebesparende vlug van die grootalbatros

Vind uit hoe hierdie voël ure aaneen kan sweef sonder ’n enkele vlerkklap!

Die bandstertgriet se navigasiestelsel

Leer van dié voël se agt dae lange reis, een van die merkwaardigste migrasies wat aan die mens bekend is.

Die nes van die malleehoender – Is dit ontwerp?

Hierdie voël wat ’n hoop maak, skep ’n natuurlike broeikas vir sy eiers. Hoe beheer die voël die temperatuur van die nes regdeur die jaar al verander die seisoene?

Reptiele en amfibieë

Die bergduiwel se vogabsorberende vel

Hoe trek hierdie akkedis water teen sy bene en tot in sy mond op?

Die stert van die rooikopkoggelmander

Hoe spring rooikopkoggelmanders van ’n horisontale oppervlak na ’n vertikale muur?

Die krokodil se kake

Dit kan drie keer harder byt as ’n leeu of ’n tier. Tog is dit sensitiewer as ’n mens se vingerpunt. Hoe?

Die vel van ’n slang

Waarom is die vel van ’n slang so sterk dat hy teen skurwe boomstamme kan opseil of hom onder die growwe sand kan ingrawe?

Die voortplantingstelsel van die Rheobatrachus-padda

Waarom het ’n evolusionis gesê dat hierdie padda se voortplantingstelsel onmoontlik ’n stadige en stelselmatige verandering kon ondergaan het?

Die geroep van die Japannese boompadda – Is dit ontwerp?

Wat is die geheim agter hoe Japannese boompadda-mannetjies geluide maak om wyfies te lok?

Insekte

Die hommelby se manier van vlieg – Is dit ontwerp?

Hoe kry so ’n klein insek dit reg om selfs beter te vlieg as die beste vlieëniers?

Die manier waarop die heuningby land

Hoekom kan die manier waarop heuningbye land, help om robotvliegtuie te verbeter?

Die heuningkoek

Wat bye van die doeltreffende gebruik van ruimte weet, kon wiskundiges eers in 1999 bewys.

Hoe vermy miere verkeersknope?

Miere vermy verkeersknope. Hoe kry hulle dit reg?

Die mier se nek

Hoe kan hierdie insek ’n vrag dra wat baie keer swaarder as sy eie liggaamsgewig is?

Die houtkappermier se antenna-skoonmaker

Hierdie klein insek moet homself skoonhou om te kan oorleef. Hoe doen hy dit?

Die hitteskerm van die silwermier

Hierdie insek kan onder geweldige hoë temperature lewe. Hoe is dit moontlik?

Die periodieke sonbesie se lewensiklus

Hierdie fassinerende insekte het ’n vreemde lewensiklus en verskyn slegs ’n paar weke lank een keer elke 13 of 17 jaar.

Die meganiese ratte van die Issus-blaarspringer

Dit is noodsaaklik sodat die insek ’n kragtige en tog ’n beheerste sprong kan maak.

Die sprinkaan se bewegingsensitiewe neurone

Waarom bots sprinkane in ’n swerm nie teen mekaar nie?

Die langhoringsprinkaan se merkwaardige gehoor

Hierdie klein insek se ore werk op ’n soortgelyke manier as die mens se ore. Hoe kan navorsing oor hierdie unieke gehoorstelsel die hedendaagse wetenskap en ingenieurswese tot voordeel strek?

Die koningvlinder se migrasie – Is dit ontwerp?

Is die ongelooflik ingewikkelde migrasie van die koningvlinder bewys daarvan dat dit ontwerp is?

Die vlinder se vlerke

Die oppervlak van die bloumorfovlinder se vlerke lyk dalk glad, maar dit het kenmerke wat net met ’n mikroskoop gesien kan word. Wat is die doel daarvan?

Die ligabsorberende vlerk van die skoenlapper

Daar is meer by betrokke as net die donker kleur van party skoenlappervlerke.

Die V-vormige posisie van die koolwitjie-skoenlapper se vlerke – Is dit ontwerp?

Hoe het die koolwitjie-skoenlapper ingenieurs al gehelp om beter sonpanele te ontwerp?

Die merkwaardige gehoor van die grootwasmot

Met sy eenvoudige oor, kan die mot beter as enige ander dier hoor.

Die sensors van die Melanophila-kewer

Wat kan ingenieurs en navorsers by hierdie unieke kewer leer?

Die miskruier se vermoë om rigting te hou

Wat gebruik miskruiers om rigting te hou? En wat kan mense hieruit leer?

Die lampie van die Photuris-vuurvliegie

Hoe het hierdie klein insek wetenskaplikes gehelp om helderder LED’s te maak, wat in baie elektroniese toestelle gebruik word?

Die balanseerkolfies van die vlieg

Het jy al ooit gewonder waarom dit so moeilik is om ’n vlieg te vang? Sien wat wetenskaplikes ontdek het.

Die akrobatiese toertjies van die vrugtevlieg

Hierdie insekte kan soos ’n vegvliegtuig draai, maar in ’n fraksie van ’n sekonde.

Spinnekoppe

Die springspinnekop se wasige sig

Hoe bereken hierdie spinnekop presiese afstande? Waarom wil navorsers die tegniek van die spinnekop naboots?

Die huisspinnekop se klewerige geheim

Die huisspinnekop se spinnerak is sterk wanneer nodig en swak wanneer nodig. Kyk hoe dit moontlik is.

Plante

Die skokabsorberende skil van die pomelo – Is dit ontwerp?

Hoe hoop wetenskaplikes om gebruik te maak van die pomelo se vermoë om impak te absorbeer?

Die briljante blou van die Pollia-bessie

Hierdie bessie het geen blou pigment nie, tog het dit die helderste blou kleur wat nog aan ’n plant gesien is. Wat gee hierdie bessie dan sy pragtige kleur?

Die vlug van die perdeblomsaad – Is dit ontwerp?

Perdeblomsaad is vier keer meer doeltreffend as ’n valskerm, en dit is ook meer stabiel.

Plante wat wiskunde doen

Navorsers het ontdek dat die mostertplant ’n verbasende vermoë het.

Mikroskopiese wêreld

Die bergingsvermoë van DNS

DNS is al “die allerbeste hardeskyf” genoem. Vind uit waarom.

Mikro-organismes wat olie afbreek

Hoe effektief kan organismes oliestortings skoonmaak in vergelyking met moderne tegnologie?